Gaan na inhoud

vergruisende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvergruis
Bywoordelikvergruisend
Attibutiefvergruisende
ver•grui•sen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van vergruisend: wat vergruis, terwyl dit vergruis
  2. ’n Arend maak dood met sy kloue. Lammers kan óf doodgemaak word met ’n hou teen die kop, óf meer algemeen deur die vergruisende greep van die klou op die nek en bodeel van die rug. [1]