vergruiste
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vergruis |
| Werkwoordelik | vergruis |
| Naamwoordelik | vergruisde, vergruiste |
- ver•gruis•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van vergruis: wat vergruis is of vergruis word
- Hy sit daar in die gras,
Tussen grys, vergruiste steen,
En hy kyk oor die vlaktes.[1]