verhogend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verhoog |
| Bywoordelik | verhogend |
| Attibutief | verhogende |
- ver•ho•gend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat verhoog, terwyl dit verhoog
- Hy is ' n hemelse figuur, wat openbarend en verhogend heil bring, maar daarmee saam ewe-eens sy rol as die regter wat oordeel bring, vertolk. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|