Gaan na inhoud

verhogende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordverhoog
Bywoordelikverhogend
Attibutiefverhogende
ver•ho•gen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van verhogend: wat verhoog, terwyl dit verhoog
  1. CGS21680 en IB-MECA (selektiewe adenosien tipe 2a en 3 reseptor agoniste respektiewelik) , en teofillien (nie-selektiewe fosfodiesterase inhibeerder), het die verhogende uitwerking van 1-HP op elastase vrystelling deur gestimuleerde neutrofiele, geneutraliseer, hoewel die effek met teofillien aansienlik kleiner was. [1]