verhoogde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verhoog |
| Werkwoordelik | verhoog |
| Naamwoordelik | verhoog, verhoogd, verhoogde |
| Negatief | onverhoogd, onverhoogde |
- ver•hoog•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van verhoogd: wat verhoog is of word
- Storkey (2008) het berig dat die landboubedryf oor die laaste eeu gefokus het op verhoogde produksie, om verhoogde winste na te streef. [1]