Gaan na inhoud

verkeersnet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verkeersnet    verkeersnette    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verkeersnetjie     verkeersnetjies  
verkeer + net met voegsel -s-
ver•keers•net
die geheel van strate, paaie, kanale, bevaarbare waters, lughawens, spoorweë en elektroniese media wat kommunikasie moontlik maak
Ons hoofverkeersnette vandag is TV, telefone en rekenaars.

    Sinonieme

Verkeersnetwerk