Gaan na inhoud

verken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verken  
Verlede Tyd  ek  het verken    
Teenwoordige deelwoord verkennend   
Verlede deelwoord verkende   
  1. (militêr) om 'n onbekende of vyandelike gebied waar te neem, om strategiese doelwitte te ontdek, om inligting te bekom of om 'n algemene beeld van die situasie te kry.
  2. (figuurlik) om 'n eerste indruk van iets onbekends te verkry
  1. Josua het manne uit Jerigo na Ai gestuur, wat by Bet-Awen, oos van Bet-El, lê. Hy het vir hulle gesê: “Trek op, verken die land.”[1]
  2. Hierdie rum kookboek bevat meer as 100 unieke resepte wat jou sal help om die veelvuldige smake en teksture van rum te verken. [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: explore(en)
Nederlands: verkennen(nl)