Gaan na inhoud

verkennend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordverken
Bywoordelikverkennend
Attibutiefverkennende
ver•ken•nend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik wat verken, terwyl hulle verken
  1. Die artikel is nietemin bloot verkennend van aard maar die outeurs meen dat die debat as sulks nie nutteloos is nie en straks verder ondersoek behoort te word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: exploratory(en)
Nederlands: verkennend(nl)