Gaan na inhoud

verkennende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordverken
Bywoordelikverkennend
Attibutiefverkennende
ver•ken•nen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van verkennend wat verken, terwyl dit verken
  1. Hierdie verkennende studie ondersoek die kodewisseling van voorskoolse kinders in Suid-Afrika wat Afrikaans en Nederlands gelyktydig as eerste tale aanleer. [1]