Gaan na inhoud

verklein

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verklein  
Verlede Tyd  ek  het verklein    
Teenwoordige deelwoord verkleinend   
Verlede deelwoord verkleinde   
ver•klein
Om iets kleiner te maak
  1. As hulle vir jou die meervoud gee om te verklein, moet jy die meervoud uithaal, dit verklein en dan die s byvoeg.[1]

    Antonieme

Vergroot

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: diminish(en)
Nederlands: verkleinen(nl)