Gaan na inhoud

verkleinend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordverklein
Bywoordelikverkleinend
Attibutiefverkleinende
ver•klei•nend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat verklein, terwyl dit verklein
  1. Jou inskrywing hierbo kom maar vir my baie neerhalend en verkleinend voor, al het jy dit probeer toedraai as 'n grappie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: diminishing(en)
Nederlands: verkleinend(nl)