Gaan na inhoud

verkleinende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordverklein
Bywoordelikverkleinend
Attibutiefverkleinende
ver•klei•nen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van verkleinend: wat verklein, terwyl dit verklein
  1. In hierdie studie is kliniese simulasie ondersoek as versterking van voorgraadse mediese onderwys en opleiding om die probleme rakende die verkleinende opleidingsplatform, verandering in kliniese gevallesamestelling en die behoefte aan meer gesondheidspersoneel aan te pak. [1]