Gaan na inhoud

verkleur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verkleur  
Verlede Tyd  ek  het verkleur    
Teenwoordige deelwoord verkleurend   
Verlede deelwoord verkleurde   
ver•kleur
(fisika), (chemie) Om van kleur te verander
  1. Die lug verkleur in grade van silwer-groen en blou,
    En agter val die skade van smart en van berou.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: change color(en)
Nederlands: verkleuren(nl)