verkleurd
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verkleur |
| Werkwoordelik | verkleur |
| Naamwoordelik | verkleurd, verkleurde |
- ver•kleurd
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat verkleur het
- Daar is [een van die] drie probleme waarmee ons wetenskappe nog altyd te kampe gehad het: die wyse waarop ons opvattings dikwels verkleurd geraak het deur persoonlike oortuigings en wensdenkery.[1]