Gaan na inhoud

verkleurde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverkleur
Werkwoordelikverkleur  
Naamwoordelikverkleurd, verkleurde
ver•kleur•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van verkleurd: wat verkleur het
  1. Die Nelson Mandelabaai-metro sê die verkleurde kraanwater in dele van die metro is veilig om te drink[1]