verkleurende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verkleur |
| Bywoordelik | verkleurend |
| Attibutief | verkleurende |
- ver•kleu•ren•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van verkleurend: wat verkleur, terwyl dit verkleur
- Die biochemie van verkleurende blare is baie interessant[1]