Gaan na inhoud

verkorte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverkort
Werkwoordelikverkort  
Naamwoordelikverkort, verkorte  
Negatiefonverkort, onverkorte
ver•kor•te
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van verkort: wat verkort is of word; terwyl dit verkort word of is.
  1. Vorme wat verkorte weergawes, oftewel inkortings, aandui, byvoorbeeld: sel naas selfoon naas sellulêre foon naas sellulêre telefoon [1]