Gaan na inhoud

verlaag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verlaag  
Verlede Tyd  ek  het verlaag    
Teenwoordige deelwoord verlagend, verlagende   
Verlede deelwoord verlaagd, verlaagde   
ver•laag
Om laer te maak
  1. Hierdie opskrif gee verskillende tegnieke om cholesterolvlakke natuurlik in die liggaam in een week te help verlaag.[1]

    Antonieme

Verhoog

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lower(en)
Nederlands: verlagen(nl)