verlaagd
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verlaag |
| Werkwoordelik | verlaag |
| Naamwoordelik | verlaagd, verlaagde |
| Negatief | onverlaagd, onverlaagde |
- ver•laagd
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat verlaag is of word; terwyl dit verlaag word of is.
- Wapen: Verlaagd gedrieblad teen-gedrieblad deursnede van drie, silwer en rooi, in die skildhoof 'n boom op 'n losgrond ook van rooi. [1]