Gaan na inhoud

verlaagde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverlaag
Werkwoordelikverlaag  
Naamwoordelikverlaagd, verlaagde  
Negatiefonverlaagd, onverlaagde
ver•laag•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van verlaagd: wat verlaag is of word; terwyl dit verlaag word of is.
  1. ‘n Amerikaanse miljardêr en sy seun is kaartjies teen ‘n verlaagde prys aangebied om op die Titan-diepduikvaartuig se noodlottige vaart te gaan, maar hy het dit weens skedulerings-kwessies afgewys.[1]