verlagend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verlaag |
| Bywoordelik | verlagend |
| Attibutief | verlagende |
- ver•la•gend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat verlaag, terwyl dit verlaag
- Die taal wat baie van hulle gebruik, is so smerig en verwerplik dat dit nie herhaal kan word nie. Dis verlagend en walglik.[1]