verlagende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verlaag |
| Bywoordelik | verlagend |
| Attibutief | verlagende |
- ver•la•gen•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van verlaag wat verlaag, terwyl dit verlaag
- Ons sien nou weer hoe verlagende vlakke van graanproduksie en uitvoer oor die afgelope jare aangevoer word as redes vir sosiale ontwrigting [1]