Gaan na inhoud

verlak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verlak  
Verlede Tyd  ek  het verlak    
Teenwoordige deelwoord verlakkend   
Verlede deelwoord verlakte   
ver•lak
Om met 'n lagie lak te bedek
  1. Dit word gedoen deur dit te
    • vernis of te verlak.
    • met 'n seëllaag te bedek
    • met lynolie of sintetiese was of olie te behandel [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: varnish(en)
Nederlands: lakken(nl), verlakken(nl)