Gaan na inhoud

verlang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verlang  
Verlede Tyd  ek  het verlang    
Teenwoordige deelwoord verlangend   
Verlede deelwoord verlangde   
ver•lang
Om iets baie graag te wil hê
  1. Die reaksie wat ons verlang is dat die Veiligheidsraad teen die VSA moet optree om hierdie eensydige magsoptrede stop te sit,” het Mbalula gesê[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: desire(en)
Nederlands: verlangen(nl)