Gaan na inhoud

verlangend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordverlang
Bywoordelikverlangend
Attibutiefverlangende
ver•lan•gend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wie of wat verlang, terwyl dit verlang

Moeg van die koors van die dag, verlangend die vrug in die duister,
Sag as 'n strelende hand, vleiend en fyn in sy streling.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: desiring(en), longing(en)
Nederlands: verlangend(nl)