verleentheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verleentheid | verleenthede |
- ver•leent•heid
- 'n Toestand van ongemak wat voortspruit uit skaamte of bewussyn van die oortreding van 'n sosiale reël
- In die nabye toekoms is daar weer 'n geleentheid waar ons van die verleentheid ontslae kan raak en aan iemand anders die geleentheid kan gee.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|