verleiding
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verleiding | verleidings verleidinge |
- ver•lei•ding
- Die aksie van verlei; iets wat verlei
- Dis in die aard van menswees dat hy op ʼn verskeidenheid van maniere verleiding sal ervaar. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verleiding | verleidings verleidinge |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|