verlyer
Voorkoms
- Afgelei van die naamwoord ly.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verlyer |
| Verlede Tyd | ek | het verlyer |
| Teenwoordige deelwoord | verlyerend | |
| Verlede deelwoord | verlyerde | |
- ver•ly•er
- (skeepvaart) van 'n seilskip: om in die rigting van die wind sywaarts meegesleep te word