vermaer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vermaer |
| Verlede Tyd | ek | het vermaer |
| Verlede deelwoord | vermaerd vermaerde | |
- ver•maer
- om liggaamsgewig te verloor
- Ooie wat in die laaste derde van dragtigheid vermaer, gee aanleiding tot lamverliese[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|