verminder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verminder 
Verlede Tyd  ek   het verminder        

Woordafbreking

ver•min•der

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Kleiner of minder maak.
  2. Kleiner of minder raak.

    Voorbeeldsinne

  1. Dit kan ook die simptome verminder.
  2. Die intensiteit van hul pyn het met 50% verminder.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: diminish(en), reduce(en)
Nederlands: verminderen(nl)