Gaan na inhoud

vermomde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvermom
Werkwoordelikvermom  
Naamwoordelikvermom, vermomde
ver•mom•de
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van vermom: wat vermom is of word
  1. Vermomde advertensies het op sosiale netwerk X verskyn, wat nie geblokkeer kan word nie.[1]