vermommende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vermom |
| Bywoordelik | vermommend |
| Attibutief | vermommende |
- ver•mom•men•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van vermommend wat vermom, terwyl dit vermom
- Van ons groep was Flip Nel en Koos Myburgh onder die voorbokke – laasgenoemde wel gekamoefleer met sy servet as ‘n soort vermommende kopbedekking, seker omdat hy so hoog op is in onse gemeente![1]