Gaan na inhoud

vernietig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vernietig  
Verlede Tyd  ek  het vernietig    
Teenwoordige deelwoord vernietigend   
Verlede deelwoord vernietigde   
ver•nie•tig
Om tot niks te reduseer of uit te roei.
  1. Die stof van die mynbedrywighede vernietig oeste. Dit vernietig lemoenboorde en groente.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: destroy(en), annihilate(en)
Nederlands: vernietigen(nl)