Gaan na inhoud

vernietigde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvernietig
Werkwoordelikvernietig  
Naamwoordelikvernietig, vernietigde
ver•nie•tig•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van vernietig: wat vernietig word of is
  1. Die polisie het slegs 30 dae om inligting oor meer as 50 000 vernietigde wapens aan die landbou-organisasie Saai bekend te maak.[1]