Gaan na inhoud

vernietigend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvernietig
Bywoordelikvernietigend
Attibutiefvernietigende
ver•nie•ti•gend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat vernietig, terwyl dit vernietig
  1. Die presidensie het in 'n verklaring gesê die voortdurende beurtkrag is vernietigend vir die land, berokken groot skade aan die ekonomie en ontwrig Suid-Afrikaanse burgers se lewens[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: destroying(en), devastating(en)
Nederlands: vernietigend(nl)