Gaan na inhoud

vernietigende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvernietig
Bywoordelikvernietigend
Attibutiefvernietigende
ver•nie•ti•gen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van vernietigend: wat vernietig, terwyl dit vernietig
  1. Die intieme, afgeslote ekostelsel wat dáár op die plaas geheers het, word met 'n vernietigende knal opgehef. [1]