Gaan na inhoud

veroordeel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Hulp:IPA: [/fəˈʊrdiəl/]
ver•oor•deel
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek veroordeel  
Verlede Tyd  ek  het veroordeel        
  1. (juridies) Om 'n regterlik oordeel uit te spreek; iemand vonnis.
  2. Om iets of iemand moreel af te keur.
  1. Die regter het die moordenaar tot die doodstraf veroordeel.
  2. «Die Verenigde State veroordeel die onlangse aanvalle op onskuldige burgerlikes wat kerkdienste in Kenia bygewoon het ten sterkste.»[1]
veroordeeld
Waaroor 'n oordeel uitgespreek is.