Gaan na inhoud

verplaas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verplaas  
Verlede Tyd  ek  het verplaas    
Teenwoordige deelwoord verplasend   
Verlede deelwoord verplaaste, verplaasde   
ver•plaas
  1. Om na 'n ander posisie te plaas of te ontplooi
  2. Om iets te verloor
  3. Om iets te vervang
  1. Hulle word verkoop of hy verplaas hulle na die wildplaas by Thabazimbi vir trofeejag. [1]
  2. Ek verpes snobisme, pretensie, hondegeblaf tydens 'n Sondagmiddagslapie, vergeetagtigheid (van sleutels verplaas tot waar ek my motor in 'n groot inkopiesentrum geparkeer het), wanneer ek stort en met die warm en koue kraan deurmekaar raak.[2]
  3. Indien een CO-ligand verplaas word deur 'n fosfien word die metaal meer elektronryk.[3]

    Vertalings

  Vertalings:   1. anders plaas
Engels: move(en)
Nederlands: verplaatsen(nl)
  Vertalings:   2. verloor
Engels: misplace(en)
Nederlands: zoekmaken(nl)
  Vertalings:   3. vervang
Engels: replace(en)
Nederlands: vervangen(nl)