Gaan na inhoud

verras

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verras  
Verlede Tyd  ek  het verras    
Teenwoordige deelwoord verrassend   
Verlede deelwoord verraste
verrasde   
Om met iets onverwags te konfronteer
  1. Dan vergeet die verraste ouers vir enige oomblikke al die ellende en bitterheid van hul armoede, omdat hul nou die hart van hul seuntjie kan verbly.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: surprise(en)
Nederlands: verrassen(nl)