Gaan na inhoud

verrot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verrot  
Verlede Tyd  ek  het verrot    
Teenwoordige deelwoord verrottend   
Verlede deelwoord verrotte   
ver•rot
(biologie), (landbou) Om te ontbind of vrot te word as gevolg van bakteriële of fungale aktiwiteit.
  1. Duisende kospakkies ten bate van arm gesinne verrot in die pakhuis van 'n Gautengse kosbank nadat die departement van maatskaplike ontwikkeling alle befondsing aan dié kosbank gestaak het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rot(en)
Nederlands: rotten(nl), verrotten(nl)
Xhosa: ukubola 15