versadigde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | versadig |
| Werkwoordelik | versadig |
| Naamwoordelik | versadigde |
| Negatief | onversadigde |
- 2. Die kompleksvormingsreaksies versnel olefien-transport deur die membraan, terwyl versadigde koolwaterstowwe nie komplekse vorm nie en die paraffiene stadiger diffundeer. [1]