Gaan na inhoud

verskoning

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verskoning    verskonings, verskoninge    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verskoninkie     verskoninkies  
ver•sko•ning(s)
ver•sko•nin•ge
ver•sko•nin•kie(s)
Die rede wat 'n mens gee as jy iets nie kan doen of kon gedoen het nie.
  • Ek vra om verskoning vir my slegte gedrag.
  • Jy sal aan 'n beter verskoning as dit moet dink.

    Sinonieme

    Vertalings

  Vertalings:    verskoning
Nederlands: verschoning(nl) :Nederlands: verontschuldiging(nl) :Nederlands: sorry zeggen(nl) :Nederlands: exuus(nl)
Engels: apology(en) :Engels: excuse(en)