Gaan na inhoud

verskoon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verskoon  
Verlede Tyd  ek  het verskoon    
Teenwoordige deelwoord verskonende   
Verlede deelwoord verskoonde   
ver•skoon
  1. Om iemand se foute of verkeerdheid te ignoreer of nie te hou teenoor hulle.
  2. Om vergifnis te gee.
  3. Om te verontschuldig of te aanvaar dat iets gebeur het.
Verskoon my asseblief, ek moet badkamer toe gaan.