Gaan na inhoud

versprei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek versprei  
Verlede Tyd  ek  het versprei        
ver•sprei
  1. In omloop bring; oor 'n 'n groter oppervlak gestuur of gestrooi word.
  2. Al groter gebied dek; 'n proses van uitbreiding ondergaan; propageer.
  1. Hierdie siekte word deur rotte en hul vlooie versprei.
  2. Die vlamme word deur die wind versprei.
«Iets wyd en syd versprei
Oral versprei.

    Vertalings

  Vertalings:    versprei
Engels: spread(en)
Nederlands: verspreiden(nl)