Gaan na inhoud

versterk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek versterk  
Verlede Tyd  ek  het versterk    
Teenwoordige deelwoord versterkend   
Verlede deelwoord versterkte   
ver•sterk
Om sterker te maak of te raak
  1. Sommige materiale kan versterk word deur hulle vorm te verander.[1]

    Antonieme

Verswak

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: strengthen(en)
Nederlands: versterken(nl)