Gaan na inhoud

versterkend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordversterk
Bywoordelikversterkend
Attibutiefversterkende
ver•ster•kend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat versterk, terwyl dit versterk
  1. Slegs maar ydele, niksseggende woorde wat niks wat hoopvol en versterkend is, bied nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fortifying(en), strengthening(en)
Nederlands: versterkend(nl)