Gaan na inhoud

versterkende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordversterk
Bywoordelikversterkend
Attibutiefversterkende
ver•ster•ken•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van versterkend: wat versterk, terwyl dit versterk
  1. 'n Versterkende onderlaag hou die naels gesond en sterk en gee dit 'n doeltreffende grondslag vir politoer.[1]