versterkte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | versterk |
| Werkwoordelik | versterk |
| Naamwoordelik | versterk, versterkte |
| Negatief | onversterk, onversterkte |
- ver•sterk•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van versterk: wat versterk is of word
- Hierdie industrieel versterkte skootrekenaar is spesiaal ontwerp en versterk om stofdig, waterdig, skokvry en impakbestand te wees.[1]