Gaan na inhoud

vertaalde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvertaal
Werkwoordelikvertaal  
Naamwoordelikvertaal, vertaalde  
Negatiefonvertaald, onvertaalde
vet•taal•de
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van vertaal: wat vertaal is of word
  1. Lesers is reeds daaraan gewoond om misdaadfiksie uit ander vastelande in die vertaalde vorm te verorber [1]
Enkelvoud Meervoud
  vertaalde    vertaaldes  
Iemand wie se werk vertaal is
  1. Daarom was so baie van ons dáár op Sondag 12 Oktober 2025, die minder bekende digters, die nog nooit voorheen gehoorde digters, die verskillende variëteite digters, die skuwes, die hoopvolles, die vertaaldes, die saam oopsprei van talente, en die besonderse skare van gedigoproepers, gedigaanvleiers, gedigkenners en ja waarlik, selfs ’n ry skerpsinnige blinkoog studente![2]