vertakte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vertak |
| Werkwoordelik | vertak |
| Naamwoordelik | vertakte |
| Negatief | onvertakte |
- Byvoeglike deelwoordsvorm van vertak
- 1. wat vertak is
- Oksigenate is hierna deur middel van 'n MeOH/H20-ekstraksie verwyder, terwyl vertakte olefiene met ekstraktiewe kristallisasie (deur van ureum gebruik te maak) verwyder is.[1]